Johan Duvenage (Duvies)


Member
Joined Jul 6 2010
Actions
Send a Message
Add as Friend
Flag as Inappropriate
General Info

MALE
Witbank, Tvl
Site Memberships

Omega Veterans Association
ziggyhentze.webs.com/

About Me

Skool : Delmas

Klaar in : Jan 1986, Oudtshoorn RSA, doen JL's eers in Golf Kompanie, later in HK Komp, word 2LT en troepeer na sektor 20, word op versoek ingedeel by 201BN(Omega, doen Oriënteringskursus aangebied deur Verkenningsvleuel, word lid van Eenheid en ingedeel te Echo Kompanie as Pelaton 3 Bev (RM30) onder bevel van LT James Sales, Des 1986, dien as Pel bev by Echo vir die hele 1987, sluit Des 1987 aan as Kortdienslid en word genader deur Eenheids Bevelvoerder (Kmdt P.D. van der Merwe) om as komp bev te dien, ek aanvaar en word Echo Komp Bev Jan 1988. Eenheid herstruktureer middel 1988 en vyf kompanies word saamgevoeg na 3 groter kompanies, Alpha, Bravo en Charlie en word Alpha 2IB onder Kapt Niel Bezuidenhout.

 

Post a Comment

Oops!

Oops, you forgot something.

Oops!

The words you entered did not match the given text. Please try again.

You must be a member to comment on this page. Sign In or Register

0 Comments

Recent Videos

841 views - 0 comments
868 views - 0 comments
899 views - 1 comment
643 views - 0 comments